Esegiël 42:4 Die Boodskap (DB)

Voor elke ry kamers was daar ’n gang wat vyf meter breed en 50 meter lank was. Die ingange van die gange was aan die noordekant.

Esegiël 42

Esegiël 42:2-8