Esegiël 42:3 Die Boodskap (DB)

Die gebou se grens was teenaan die binneste ingangsportaal van die huis van die Here aan die een kant en die buitenste ingangsportaal aan die ander kant. Die gebou het drie terrasse, en elkeen is hoër as die vorige een.

Esegiël 42

Esegiël 42:1-13