Esegiël 42:19-20 Die Boodskap (DB)

19. Daarna het hy omgegaan na die westekant toe en die muur daar gemeet, en dit was ook 250 meter.

20. Hy het die muur rondom gemeet aan al vier kante. Die lengte was 250 meter en die breedte 250 meter. Die muur was die grens tussen die area wat aan die huis van die Here behoort het en die wêreld daarbuite.

Esegiël 42