Esegiël 41:26 Die Boodskap (DB)

Aan weerskante was daar vensters wat hortjies voor gehad het. Ook teen hierdie mure was daar versierings van palmbome. Die kamers wat rondom die huis van die Here was, is ook met tekeninge versier.

Esegiël 41

Esegiël 41:20-26