Esegiël 42:1 Die Boodskap (DB)

Toe het die man my buitetoe gebring. Ek het buitekant die huis van die Here gaan staan, aan die noordekant. Die man wys my toe ’n kamer wat teenoor die huis van die Here gebou is, noord van die gebou.

Esegiël 42

Esegiël 42:1-3