Esegiël 41:12 Die Boodskap (DB)

Aan die westekant van die huis van die Here was daar nog ’n gebou. Hierdie gebou was 35 meter breed en 45 meter lank, en sy muur was twee en ’n half meter dik.

Esegiël 41

Esegiël 41:4-14