Esegiël 41:11 Die Boodskap (DB)

Die ingange na die kamers toe het van die oop area na binne gelei. Daar was ’n ingang na die kamers aan die noordekant en een aan die suidekant. Die oop area was twee en ’n half meter breed.

Esegiël 41

Esegiël 41:10-16