Esegiël 40:31 Die Boodskap (DB)

Die ingang het ook ’n ingangsportaal na die buitekant gehad. Daar was tekeninge van palmbome teen die mure. En daar was agt trappe wat jy moes opklim om by die ingang uit te kom.

Esegiël 40

Esegiël 40:22-35