Esegiël 40:30 Die Boodskap (DB)

Elke ingang het ’n ingangsportaal gehad na die binneste opening toe. Hierdie portaal was twaalf en ’n half meter lank en twee en ’n half meter wyd.

Esegiël 40

Esegiël 40:23-34