Esegiël 37:9 Die Boodskap (DB)

Toe sê die Here vir my: “Praat met die wind. Sê: So sê die Here, die God van Esegiël: Kom, wind, kom uit die vier rigtings van die aarde! Blaas in hierdie dooie liggame sodat hulle lewendig kan word!”

Esegiël 37

Esegiël 37:3-14