Esegiël 37:8 Die Boodskap (DB)

Terwyl ek nog kyk, het vleis en spiere gevorm wat om die bene gaan sit het. Toe het vel bo-oor elke liggaam gevorm. Maar al die liggame het leweloos op die grond bly lê.

Esegiël 37

Esegiël 37:4-13