Esegiël 36:35 Die Boodskap (DB)

Maar wanneer Ek julle terugbring, sal die mense sê: ‘Kan jy dit glo? Hierdie godverlate land het nou die Here se tuin geword!’ Die stede wat bouvalle is, sal dan weer veilig wees vir al die mense wat daarin woon.

Esegiël 36

Esegiël 36:28-38