Esegiël 36:34 Die Boodskap (DB)

Die veld wat nou verlate lê, sal weer deur die boere in landerye omskep word. Die mense wat nou by julle plase verbyloop, is geskok oor hoe verlate alles is.

Esegiël 36

Esegiël 36:27-37