Esegiël 36:28 Die Boodskap (DB)

“Dan sal julle weer in die land Israel leef. Dit is die land wat Ek lank terug vir Abraham en Isak en Jakob gegee het. Julle sal my volk wees. En Ek sal julle God wees.

Esegiël 36

Esegiël 36:18-35