Esegiël 36:27 Die Boodskap (DB)

Ek sal daardie dag my Gees in julle laat bly. Hy sal julle leer om gehoorsaam te wees aan wat Ek julle beveel. Dan sal julle doen wat Ek sê.

Esegiël 36

Esegiël 36:20-29