Esegiël 35:7 Die Boodskap (DB)

Die Seïrberg sal ’n woestyn word. Ek maak elkeen dood wat dink hy kan ontsnap. En elkeen wat wil terugkom, maak Ek ook dood.

Esegiël 35

Esegiël 35:1-15