Esegiël 35:6 Die Boodskap (DB)

So seker as wat Ek leef,” sê die Here, die God van Esegiël, “Ek maak julle dood. Julle het nie geskrik vir die mense van Israel se bloed nie. Julle sal julle eie bloed sien spat. Dis nou julle beurt om doodgemaak te word!

Esegiël 35

Esegiël 35:5-13