Esegiël 34:31 Die Boodskap (DB)

“Julle is my trop skape. Julle is die volk wat Ek vir Myself gekies het. Ek sorg vir julle. Julle is my volk, en Ek is julle God,” sê die Here, Esegiël se God.

Esegiël 34

Esegiël 34:30-31