Esegiël 34:30-31 Die Boodskap (DB)

30. Wanneer dit gebeur, sal my volk erken dat hulle my volk is.” So sê die Here, die God van Esegiël.

31. “Julle is my trop skape. Julle is die volk wat Ek vir Myself gekies het. Ek sorg vir julle. Julle is my volk, en Ek is julle God,” sê die Here, Esegiël se God.

Esegiël 34