Esegiël 33:22 Die Boodskap (DB)

Die vorige aand het die Here Hom op ’n spesiale manier aan my bekendgemaak. Toe kon ek weer praat, want ek was mos vir ’n lang ruk stom. Toe hierdie man die volgende oggend by my aankom, kon ek met hom praat.

Esegiël 33

Esegiël 33:21-23