Esegiël 33:21 Die Boodskap (DB)

Op die agtste Januarie 585 v.C., toe ons al twaalf jaar lank gevangenes in ’n vreemde land was, het ’n man by my aangekom. Hy het uit Jerusalem gevlug. Hy het kom sê: “Jerusalem het geval!”

Esegiël 33

Esegiël 33:15-29