Esegiël 32:30 Die Boodskap (DB)

So ook al die prinse van die noorde en die mense van Sidon: hulle lê almal in die graf. Vroeër was mense vir hulle bang, maar nou het daar niks van hulle oorgebly nie. Hulle lê tussen die mense wat Ek vernietig het.

Esegiël 32

Esegiël 32:22-32