Esegiël 32:29 Die Boodskap (DB)

“Edom is reeds daar in die doderyk, met sy konings en prinse. Hulle was so sterk. En nou lê hulle tussen die soldate van ander lande wat mense doodgemaak het. Hulle is nou tussen die mense wat van die aarde weggevee is oor hulle slegte dade.

Esegiël 32

Esegiël 32:21-32