Esegiël 31:2 Die Boodskap (DB)

“Mens, gaan sê vir die koning van Egipte en vir al sy mense wat Ek sê. Ek dink só oor hulle: Jy was so trots en jy het gedink niemand is so sterk soos jy nie!

Esegiël 31

Esegiël 31:1-6