Esegiël 31:1 Die Boodskap (DB)

Op die 21ste Junie 587 v.C. het die Here verder met my gepraat. Ons koning, Jojagin, was toe al elf jaar lank ’n gevangene in ’n vreemde land. Die Here het vir my gesê:

Esegiël 31

Esegiël 31:1-4