Esegiël 30:4 Die Boodskap (DB)

Daar gaan oorlog oor Egipte kom. En die oorlog gaan so erg wees dat daar nie ’n plek gaan wees waar daar nie lyke rondlê nie. Egipte se rykdom gaan vernietig word en die land tot op die grond verwoes word. Selfs die land aan die suide van Egipte, Etiopië, sal vernietig word.

Esegiël 30

Esegiël 30:2-10