Esegiël 30:3 Die Boodskap (DB)

Dit is die dag van die Here wat kom. Dis ’n donker dag waarop mense gaan swaarkry en doodgemaak gaan word. Al die volke gaan rondhardloop, so bang gaan hulle daardie dag wees.

Esegiël 30

Esegiël 30:1-12