Esegiël 30:21 Die Boodskap (DB)

“Mens, Ek het die arm van die regeerder van Egipte, die farao, gebreek. En sy arm is nie in gips gesit sodat dit weer kan aangroei nie. Sy arm sal nie weer aangroei en sterk word sodat hy ’n swaard daarmee sal kan vashou nie.

Esegiël 30

Esegiël 30:14-26