Esegiël 30:20 Die Boodskap (DB)

Op die twintigste April 587 v.C. het die Here met my gepraat. Koning Jojagin was toe al elf jaar ’n gevangene in Babilonië, ver van sy eie land. Die Here het vir my gesê:

Esegiël 30

Esegiël 30:12-25