Esegiël 30:15 Die Boodskap (DB)

Ek slaan die sterkste stad in Egipte, Sin, met my vuis plat, so kwaad is Ek vir Egipte. En Ek trap die soldate plat wat in die kwartiere in No bly, sonder genade.

Esegiël 30

Esegiël 30:10-25