Esegiël 30:14 Die Boodskap (DB)

Ek vernietig al die groot en belangrike stede, Patros en Soan en No. Daar sal net ruïnes oorbly van hierdie pragtige stede. Ek verbrand hulle in my woede.

Esegiël 30

Esegiël 30:9-15