Esegiël 27:36 Die Boodskap (DB)

“Die mense van al die nasies wat met jou besigheid gedoen het, skud die kop oor wat met jou gebeur het. Want jou einde was verskriklik. Daar is niks van jou oor nie!”

Esegiël 27

Esegiël 27:26-36