Esegiël 27:35 Die Boodskap (DB)

“Almal wat langs die kus rondom jou woon, staan verstom oor wat met jou gebeur het. Die konings kan hulle oë nie glo nie. Hulle kyk, maar kan nie glo wat hulle sien nie.

Esegiël 27

Esegiël 27:28-36