Esegiël 27:33 Die Boodskap (DB)

“Die goed waarmee jy besigheid gedoen het, het na al die lande rondom jou gegaan. Jy het konings oor die hele wêreld ryk gemaak met al die goed waarmee jy besigheid gedoen het.

Esegiël 27

Esegiël 27:29-36