Esegiël 27:32 Die Boodskap (DB)

Op pad na jou graf toe sing hulle ’n lied. Hulle sê: ‘Was daar al ooit so ’n wonderlike stad soos Tirus! En nou lê hy op die bodem van die see. Hy het vergaan.’

Esegiël 27

Esegiël 27:29-33