Esegiël 26:4 Die Boodskap (DB)

Hierdie nasies sal die mure van Tirus stukkend breek. Sy torings sal almal inmekaarval. Ek sal sy grond bymekaarskraap en weggooi sodat daar net ’n hoop klippe oorbly.

Esegiël 26

Esegiël 26:3-11