Esegiël 26:3 Die Boodskap (DB)

Daarom sê die Here, die God van Esegiël, van jou: “Ek word jou vyand, stad van Tirus! En Ek sal baie nasies teen jou in opstand laat kom. Hulle sal oor jou spoel soos die golwe van die see.

Esegiël 26

Esegiël 26:1-6