Esegiël 23:36 Die Boodskap (DB)

Die Here het toe vir my gesê: “Mens, kla vir Ohola en Oholiba aan. Vertel vir hulle watter afskuwelike, slegte dinge hulle gedoen het.

Esegiël 23

Esegiël 23:34-39