Esegiël 23:35 Die Boodskap (DB)

Jy het mos heeltemal van My vergeet. Jy het die rug vir My gedraai. En daarom,” sê die Here God, “sal jy die gevolge moet dra van jou slegte gedrag. Jy wou My mos verwerp en ignoreer!”

Esegiël 23

Esegiël 23:33-38