Esegiël 22:25 Die Boodskap (DB)

“Die mense wat in julle land regeer, is soos leeus wat loop en brul en op soek is na iets om te vreet. Hulle vang onskuldige mense en vreet hulle op, want hulle wil hierdie mense se besittings steel. Hulle maak baie vroue in die land se mans dood.

Esegiël 22

Esegiël 22:20-28