Esegiël 22:24 Die Boodskap (DB)

“Mens, sê vir die mense van Israel Ek sê vir hulle: Die dag as Ek julle straf, sal julle land geen reën meer kry nie. Dit sal so droog word dat julle land soos ’n woestyn sal lyk.

Esegiël 22

Esegiël 22:19-28