Esegiël 16:47 Die Boodskap (DB)

Maar dit was nie genoeg dat jy dieselfde slegte dade as hulle gedoen het nie. Nee, in ’n kort tydjie het jy hulle oortref met die slegte dinge wat jy gedoen het!

Esegiël 16

Esegiël 16:44-51