Esegiël 16:46 Die Boodskap (DB)

“Jou ouer suster was Samaria wat met haar dogters daar in die noorde gebly het. En jou jonger suster was Sodom wat met haar kinders in die suide gebly het.

Esegiël 16

Esegiël 16:41-55