Eksodus 37:27 Die Boodskap (DB)

Hy het twee stelle draringe van goud vir die altaar laat maak en hulle aan die twee teenoorstaande kante net onder die omranding vasgesit. Daardeur kon die drastokke gesit word waaraan die altaar gedra kon word.

Eksodus 37

Eksodus 37:18-29