Eksodus 37:26 Die Boodskap (DB)

Alles, van die plat vlak bo-op en die vier sye, sowel as die horings, was met suiwer goud oorgetrek. Daar was ook ’n rand van goud reg rondom die altaar.

Eksodus 37

Eksodus 37:20-29