Eksodus 37:17 Die Boodskap (DB)

Besaleël-hulle het ook die goue ligstaander gemaak. Sy voetstuk en steel is uit een stuk goud gemaak. Dit is met blomkelke, blomknoppe en kroonblare versier.

Eksodus 37

Eksodus 37:10-21