Eksodus 37:16 Die Boodskap (DB)

Daarby het hulle die skottels en bakke waarin die geurige offers kom, en die flesse en komme wat by die tafel gebruik word, van suiwer goud gemaak.

Eksodus 37

Eksodus 37:5-23