Eksodus 32:24 Die Boodskap (DB)

Ek het toe vir hulle gesê dat almal wat goue ringe aanhet, dit moet afhaal en vir my kom gee. Ek het dit in die vuur gegooi en toe ek sien, toe spring hierdie goue kalf sommer daar uit die vuur uit.”

Eksodus 32

Eksodus 32:23-27