Eksodus 32:23 Die Boodskap (DB)

Hulle het my kom vra: ‘Maak tog vir ons ’n god wat ons verder kan lei. Ons weet nie waar Moses is wat ons uit Egipte gelei het nie.’

Eksodus 32

Eksodus 32:16-25