Eksodus 28:33-34 Die Boodskap (DB)

Al om die soom van hierdie deel moet jy om die beurt blou, pers en bloedrooi tosseltjies vaswerk, afgewissel met goue klokkies wat reg rondom die hele kledingstuk gaan.

Eksodus 28

Eksodus 28:29-42